Infopak: Basiese riglyne vir veldverbetering
R0
Category:
Research Publications
Tags:
infopack | infopak | rtds
Share:
More Details
Description:
Wat is veldverbetering?
Veldverbetering is wanneer veld wat in ‘n swak toestand is, verbeter word deur saad van smaaklike inheemse plante, eie aan die omgewing, in tesaai. Dit word gedoen omdat die meeste plante
wat beskikbaar is vir weiding nie deur vee gevreet word nie, soos bv. gifplante – of daar is bykans geen plante meer oor nie bv. kaalgrond. Veld verswak
wanneer daar onoordeelkundig bewei word en die plante nie kans kry om te herstel, te blom, saad te Veldverbetering Avorm en saailinge te vestig nie.
Latest research booklet published: Research and Technology Development Services – 2024/2025
Potato circle rehabilitation Infopack
Aartappelsirkel rehabilitasie Infopak
Outeniqua Research Farm Information Day 2025
9th World Congress on Conservation Agriculture 2024
Outeniqua Information Day 2024
Infopack: Veld management_Central Karoo_Xhosa
Infopack: Veld improvement Xhosa
Infopak: Weidingsbestuur_Klein Karoo