No Image Available

Infopak: Basiese riglyne vir veldbestuur – Sentraal Karoo

R0
 Category: Research Publications  Tags: infopack | infopak  Share: More Details  Download
 Description:

Die Sentraal Karoo verteenwoordig hoofsaaklik ‘n somerreëngebied met karoo-agtige plantegroei binne die Nama Karoo bioom. Die gemiddelde reënval wissel tussen 100 – 600 mm en die area kan beskryf word as aried tot semi-aried van wes na oos. Alle veldtipes is sensitief vir verkeerde beweidings-praktyke en is dit dus uiters belangrik dat goeie weidingsbestuur toegepas sal word om die bewaring van die veld deur benutting te verseker.

Download

Other Books From - Research Publications

 Back

What's the password?

Login to your account