RSG Landbou

Die Wes-Kaapse Department van Landbou vervaardig twee weeklikse radio programme vir uitsending op RSG 100-1004fm. Skakel in om te luister na RSG Landbou op Vrydae oggende om 05:40 en Saterdae oggende om 11:45. Eloise Pretorius, radio-omroeper, voer onderhoude met interessante mense oor huidigie tendense in landbou oor die hele land.

Indien u die MP3 wil aflaai, regs-kliek op 'Luister hier', en kies "Save link as" opsie.

The Western Cape Department of Agriculture produces two weekly radio programmes broadcasted on RSG 100 - 104fm. Tune in to listen to RSG Landbou on Friday mornings at 05:40 and Saturday mornings at 11:45. Eloise Pretorius, radio presenter, interviews interesting people on current affairs in agriculture across the country.

If you want to download the MP3, right-click on 'Luister hier', and choose "Save link as" option.

 

Eloise Pretorius
Radio Presenter
021 808 7612

Name: 
Eloise Pretorius
Telephone number: 
+27 21 808 7612
July
31
11h45
RSG LANDBOU, SATERDAG 31 JULIE 2021

Jo-Andra Cloete-Gregory se landboupad was aanvanklik onbeplan, maar die hartsreis wat sy onderneem het om haar plaas te vestig, het een geword waarop daar nie terugedraai kon word nie. Cloete-Gregory was ‘n finalis in vanjaar se Agri-Weskaap Jongboer van die jaar kompetisie.

Our Poultry Place in die naam van haar plaas, en dis hier waar duisende kuikens hulle eerste lig onder haar wakende oog aanskou. Maar dis haar liefde vir mentorskop en boeregoed wat van haar ‘n helder lig in landbou maak.


Our Poultry Place is based in Joostenberg Vlakte Cape Town. Focusing on the farming and production of fresh organic/free range Broiler Chicken for the South African market.

They provide vaccinated day old Broiler chicks and offer support to small and emerging Poultry Farmers in Cape Winelands District and the entire Western Cape. Owner Jo-Andra Cloete-Gregory joins us on RSG Landbou.

Luister / Laai af hier

July
30
5h40
RSG LANDBOU, VRYDAG 30 JULIE 2021

Plantpatologienavorser by die Wes-Kaapse Departement van Landbou, Dr Gert van Coller beskryf onder andere hoe hommeltuigtoedienings in die departement se swamdoderdeposisie proewe toegepas word. Variante van swartstam word ook bekyk, en ons vind uit watter nuwe navorsingsprojekte deur die betrokke departement van stapel gestuur word.

Hoenderboer, Jo-Andra Greegory-Cloete deel praktiese wenke oor hoe om jou hoenderboerdery met sukses op die been te kry.


Plant Pathology is defined as the study of the organisms and environmental conditions that cause diseases in plants, the mechanisms by which this occurs, the interactions between these causal agents and the plant (effects on plant growth and quality), and the methods of managing or controlling plant disease. Dr Gert van Coller from the Western Cape Department of Agriculture explains newly launched research projects on Canola.

Jo-Andra Greegory-Cloete from Our Poultry Place shares practical advice to prospective poultry farmers.

Luister / Laai af hier

Radio Elsenburg Alert

If you would like to receive details of the programmes to be broadcasted before hand, kindly fill in the form below.

Request to receive details on the weekly radio programmes per email: