RSG Landbou

Die Wes-Kaapse Department van Landbou vervaardig twee weeklikse radio programme vir uitsending op RSG 100-1004fm. Skakel in om te luister na RSG Landbou op Vrydae oggende om 05:40 en Saterdae oggende om 11:45. Eloise Pretorius, radio-omroeper, voer onderhoude met interessante mense oor huidigie tendense in landbou oor die hele land.

Indien u die MP3 wil aflaai, regs-kliek op 'Luister hier', en kies "Save link as" opsie.

The Western Cape Department of Agriculture produces two weekly radio programmes broadcasted on RSG 100 - 104fm. Tune in to listen to RSG Landbou on Friday mornings at 05:40 and Saturday mornings at 11:45. Eloise Pretorius, radio presenter, interviews interesting people on current affairs in agriculture across the country.

If you want to download the MP3, right-click on 'Luister hier', and choose "Save link as" option.

 

Eloise Pretorius
Radio Presenter
021 808 7612

Name: 
Eloise Pretorius
Telephone number: 
+27 21 808 7612
July
10
11h45
RSG LANDBOU, SATERDAG 10 JULIE 2021

Hy’t geweet sy pampoen gaan die wenner en ’n Suid-Afrikaanse rekordhouer wees. Volgens Willem le Grange, ’n plaasbestuurder van Ruiterbos buite Mosselbaai, het hy vertroue gehad in sy reusepampoen van 867,5 kg wat vanjaar as die wenner op die Giant Pumpkin-fees in Heidelberg (Wes-Kaap) aangewys is. Op RSG Landbou deel hy sy ander passies.


A pumpkin, grown at Ruiterbos, outside Mossel Bay, has beaten the South African record. Willem le Grange's pumpkin was weighed at the 2021 Giant Pumpkin Festival in Heidelberg and recorded 867.5kg on the digital scale. The South African heaviest pumpkin record is 860kg. The world record is 1 191,5kg. Le Grange says his pumpkin, called Tornado has been growing since September last year. He shares his remarkable story on RSG Landbou.

 

Luister / Laai af hier

July
9
5h40
RSG LANDBOU, VRYDAG 9 JULIE 2021

Dr Chris van Dijk is Uitvoerende Hoof van die MPO of Melkprodusente Organisasie asook voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum. Oor die afgelope aantal jare word plaaslike melkkuddes baie minder maar aan die ander kant word baie meer diere per kudde gemelk. Ons vind uit of daar enige risikos geassosieer kan word met hierdie tendens.

Volgens Cobus Meiring van die Tuinroete-Omgewingsforum (GREF) is die bergopvanggebiede rondom die Wes-Kaap oortrek met indringerplantegroei. Dit het ‘n dramatiese invloed op die hoeveelheid reënwater wat uiteindelik die opgaardamme bereik. Veral in plekke soos Kaapstad en omstreke, waar daar geen plek meer is om groot damme op te rig nie, raak dit toenemend sinvol om opvangsgebiede volhoubaar te bestuur. Hoe om plaaslike rivierstelsels in bewaringskorridors te omskep word bespreek op RSG Landbou.


Many dairy producers struggle with calf mortality and slow growth. Dr Chris van Dijk, veterinarian and CEO of the Milk Producers’ Organisation, (MPO), stresses that good calf cage hygiene and a colostrum programme are essential for addressing this problem and raising a healthy herd.

The Garden Route Environmental Forum (GREF) is a public platform and think tank for national, regional and local government, conservation bodies, academics, the media, landowners and land managers, active in the full spectrum of environmental matters in the region. Cobus Meiring from GREF joins us on RSG Landbou.

Luister / Laai af hier

Radio Elsenburg Alert

If you would like to receive details of the programmes to be broadcasted before hand, kindly fill in the form below.

Request to receive details on the weekly radio programmes per email: