| Resource Utilisation | | | Agri-Outlook | | | Dam levels |
Dam levels and livestock watering points (2 December 2002)
This report is currently only available in Afrikaans.
Stand van damme (2 Desember 2002)
| Dam | Distrik | VVV | 2002 | 2001 |
| Brandvlei | Worcester | 284 | 66 | 74 |
| Buffelsjags | Swellendam | 5.2 | 82 | 100+ |
| Clanwilliam | Clanwilliam | 124 | 91 | 97 |
| Duiwenhoks | Heidelberg | 6.3 | 71 | 100+ |
| Eikenhof | Caledon | 24.5 | 100+ | 100+ |
| Elandskloof | Caledon | 11 | 92 | 97 |
| Floriskraal | Laingsburg | 50.3 | 14 | 44 |
| Gamkapoort | Prince Albert | 41.6 | 26 | 60 |
| Hartbeeskuil | Mosselbaai | 6.97 | 30 | 25 |
| Kammanassie | Oudtshoorn | 35.9 | 71 | 23 |
| Korentepoort | Riversdal | 8.2 | 75 | 100+ |
| Kwaggaskloof | Worcester | 174 | 64 | 71 |
| Lakenvlei | Ceres | 10 | 100 | 100 |
| Misverstand | Moorreesburg | 3.7 | 100+ | 100+ |
| Oukloof | Beaufort-Wes | 4.2 | 97 | 9 |
| Prinsrivier | Ladismith | 2.3 | 38 | 23 |
| Roode Elsberg | Worcester | 7.7 | 90 | 100+ |
| Steenbras (benede) | Strand | 33.9 | 75 | 93 |
| Steenbras (bo) | Strand | 31.8 | 99 | 100+ |
| Stompdrift | Oudtshoorn | 55.3 | 20 | 36 |
| Theewaterskloof | Caledon | 480 | 94 | 99 |
| Voëlvlei | Tulbagh | 163 | 92 | 96 |
| Wemmershoek | Paarl | 58.7 | 86 | 95 |
| Wolwedans | Mosselbaai | 25.1 | 92 | 100+ |
| Totaal | Wes-Kaap | 78 | 84 | |
| Totaal | Suid-Afrika | 82 | 93 |
VVV = Netto volle voorraad vermoë in miljoen kubieke meter (1,000,000 m3).
* = onvolledige inligting
Damstande persentasie soos op 2 Desember 2001 & 2002.
Kommentaar oor damme en veesuiping
BOLAND en SWARTLAND
Staatsdamme het sowat 6% minder water as verlede seisoen.
Beskibaarheid van water vir veesuiping: Goed 100%
KLEIN KAROO
Die stand van alle damme het heelwat verlaag weens volskaalse besproeiing wat toegepas word. Geen besproeiing word uit die Gamkapoortdam gedoen nie weens die lae stand. Die vlakke van die Gamkapoort-, Floriskraal- en Stompdrift damme is groot rede tot kommer omdat dit die drie grootste damme is wat besproeiingswater aan die Klein Karoo voorsien.
Beskikbaarheid van water vir veesuiping: Goed 80%, Redelik 10%, Swak 10%.
SUIDKUS
Besproeiingswater is nog voldoende, maar damme se vlakke en riviere se vloei neem vinnig af.
Beskibaarheid van water vir veesuiping: Goed 100%.
NOORDWESTE
Beskibaarheid van water vir veesuiping: Redelik 50%, Swak 50%.
added:
Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com
©2002 Elsenburg