You are here:
POTATO PRODUCTION COURSE - 23-24 March 2010
Aartappels SA en die Departement van Landbou Wes-Kaap plaas die aartappelbedryf en die verbouing van hierdie gewas onder die vergrootglas op die 23 en 24ste Maart wanneer ‘n aartappelkursus by Elsenburg aangebied word. Lees meer
hier.
SKOG FARMER'S DAY - 11 March 2010
Na gesprekke met verskeie rolspelers het die SKOG bestuur besluit om die tradisionele SKOG Voorsaaidag vanjaar te transformeer in ‘n nuwe formaat, ‘n SKOG Proewe Terugvoeringsdag. Lees meer
hier.
NORTIER INLIGTINGSDAG: 17 NOVEMBER 2009
Inligting verskaf by die Nortier Inligtingsdag,ter viering van Nortier Navorsingsplaas se 50ste bestaansjaar, aangebied deur die Program: Tegnologie, Navorsing en Ontwikkelingsdienste, Departement Landbou: Wes-Kaap, op Nortier Navorsingsplaas, Lambertsbaai. Kliek
hier vir meer inligting.
TURKSVY INLIGTINGSDAG: 30 JULIE 2009
Weens die groot belangstelling wat heers t.o.v. turksvye as alternatiewe gewas was daar deur die Departement van Landbou, Wes-Kaap besluit om ‘n inligtingsdag te hou op 30 Julie 2009 te Oudtshoorn Navorsingsplaas. Die gebruik van turksvye wat wild groei is ‘n praktyk wat al honderde jare voorkom, maar die kommersiële verbouing daarvan het eers onlangs tot stand gekom. Kliek
hier vir meer inligting oor turksvyverbouing.