home about contact us news
You are here:

Home: TRD: Institute for Plant Production: Pest Monitor: Sandveld 2007, Week 30

Back to Sandveld page

Potato report - Sandveld: 2007, Week 30

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2007, Week 30

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 15 Julie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
SAND-suigval Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Skaap-
kraal
suigval
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Joos
Suigval
Koop-
mans-
drift
  16 Jul 19 Jul 19 Jul 16 Jul 19 Jul 19 Jul 19 Jul 19 Jul 19 Jul 19 Jul 19 Jul 19 Jul 19 Jul 19 Jul
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 16 0 0 0 7 0 18 0 0 0 0 0 1 0
aartappelluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 24 0 2 0 0 16 0 0 41 15 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 49 18 30 77 8 72 0 902 60 0 44 5 4130
ander vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal

40

49 20 30 84 24 90 0 943 75 0 44 6 4130

* = Geen data

Gedurende Week 30 was daar ‘n taamlike toename in die aktiwiteite van plantluise in die Sandveld. By Karookop, Wadrif, Brandenburg en Joos-suigval is perskeluise waargeneem. Die raapluis het nou oor die hele Sandveldgebied inbeweeg met hoë vlakke van voorkoms by sekere lokaliteite. Die perskeluisvangs in die suigval by Kookfontein toon dat daar wel plantluisbeweging in die boonste luglae in daardie gebied voorkom en dit kan lei tot infestasies van jong saadaanplantings. Gebiede aangrensend aan die lokaliteite waar perskeluise waargeneem is moet hulle plaagbeheerprogramme op jong saadaanplantings op datum hou. Vektordruk in die Sandveld is 9.6.