home about contact us news
You are here:

Home: TRD: Institute for Plant Production: Pest Monitor: Sandveld 2007, Week 7

Back to Sandveld page

Potato report - Sandveld: 2007, Week 7

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2007, Week 7

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 11 Februarie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Skaap-
kraal

suigval
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Joos
Suigval
Koop-
mans-
drift
  22 Jan 25 Jan 23 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan 23 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 10 0 0 11 96 6 7 36 0 23 1 0
aartappelluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ander vektore 0 0 0 0 0 0 0 7 10 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 0 10 0 0 11 96 6 14 36 0 23 1 0

* = Geen data

Gedurende Week 7 is daar steeds hoë vlakke van aktiwiteit van die perskeluis in die Sandveld waargeneem. By Bo-Matroosfontein, Aan Het Berg, Brandenburg, Breëvlei, Somergroen, Langdam, Joos-suigval en Skaapkraal (suigval) is perskeluise waargeneem. Vir die eertse keer toon beide suigvalle dat daar reg oor die Sandveldgebied perskeluisbewegings is in die boonste lugstromme en bewegings vind nie net meer binne spesifieke gebiede plaas nie. Ernstige aandag moet dus steeds gegee word aan jong saadaanplantings. Vektordruk in die Sandveld is 14.1.