home about contact us news
You are here:

Home: TRD: Institute for Plant Production: Pest Monitor: Sandveld 2007, Week 5

Back to Sandveld page

Potato report - Sandveld: 2007, Week 5

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2007, Week 5

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 28 Januarie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Skaap-
kraal

suigval
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Joos
Suigval
Koop-
mans-
drift
  22 Jan 25 Jan 23 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan 23 Jan 25 Jan 25 Jan 25 Jan
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 0 0 0 0 115 0 * 15 0 0 7 0
aartappelluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
ander vektore 0 0 0 0 0 0 14 * 10 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
Totaal 0 0 0 0 0 115 14 * 25 0 0 7 0

* = Geen data

Gedurende Week 5 is daar steeds min aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. By Brandenburg en Joos Suigval is perskeluise waargeneem. Dit wil dus voorkom of daar perskeluise in die gebied ingewaai word vanuit ander gebiede siende dat daar luise in die suigval gevang word. Daar was ‘n drastiese toename in perskeluis-aktiwiteite by Brandenburg en daar sal veral in daardie gebied aandag gegee moet word aan jong saadaanplantings. Vektordruk in die Sandveld is 9.4.