Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 40

Potato report - Sandveld: 2006, Week 40

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 40

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 1 Oktober. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  25 Sep 28 Sep 25 Sep 28 Sep 28 Sep 28 Sep 28 Sep 28 Sep 25 Sep 28 Sep 28 Sep 28 Sep
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 0 0 0 26 128 0 0 0 0 0 0
aartappelluis 36 192 80 90 104 135 171 80 6 184 13 0
glashuisluis 18 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 18 64 0 0 26 32 0 57 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 108 0 80 36 286 256 180 171 11 92 13 0
ertjieluis 18 256 160 162 104 416 90 114 18 46 13 0
raapluis 0 0 0 80 72 0 135 0 0 0 13 0
ander vektore 18 0 0 0 104 0 45 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 64 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 219 576 400 360 650 1632 545 513 35 322 52 0

* = Geen data

Gedurende Week 40 is daar steeds baie aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. Perskeluise is waargeneem by Aan het Berg en Brandenburg. Vektordruk in die Sandveld is 15.9. Vektordruk is steeds hoog as gevolg van meer aartappelluis-aktiwiteite in sekere gebiede. Daar sal dus steeds baie ernstig aandag gegee moet word aan die spuitprogramme van alle jong saadaanplantings.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg