Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 39

Potato report - Sandveld: 2006, Week 39

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 39

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 24 September. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  18 Sep 21 Sep 18 Sep 21 Sep 21 Sep 21 Sep 21 Sep 21 Sep 18 Sep 21 Sep 21 Sep 21 Sep
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 36 0 0 0 42 15 0 0 0 0 10 0
aartappelluis 36 161 35 51 147 90 44 336 0 260 30 0
glashuisluis 18 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 18 0 0 0 42 0 0 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 36 0 35 0 44 168 0 0 0 0 10 0
ertjieluis 0 46 35 85 42 15 44 84 0 195 10 0
raapluis 0 0 0 119 0 0 44 84 0 0 0 0
ander vektore 0 0 0 17 0 0 0 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 144 207 105 272 336 135 176 672 0 455 60 0

* = Geen data

Gedurende Week 39 is daar steeds baie aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. Perskeluise is waargeneem by Karookop, Aan het Berg, Brandenburg en Koopmansdrift. Vektordruk in die Sandveld is 17.1. Vektordruk is steeds hoog as gevolg van meer aartappelluis-aktiwiteite in sekere gebiede. Daar sal dus steeds baie ernstig aandag gegee moet word aan die spuitprogramme van alle jong saadaanplantings.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg