Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 38

Potato report - Sandveld: 2006, Week 38

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 38

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 17 September. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  11 Sep 14 Sep 11 Sep 14 Sep 14 Sep 14 Sep 14 Sep 14 Sep 11 Sep 14 Sep 14 Sep 14 Sep
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 0 0 0 0 28 52 0 0 60 54 0
aartappelluis 0 0 16 0 0 112 104 66 0 300 0 0
glashuisluis 15 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 15 0 48 22 54 0 0 0 0 30 0 0
bruin-aarluis 5 0 16 0 0 0 0 0 0 0 30 0
graan-roosluis 0 41 112 0 0 0 0 0 0 0 300 90
ertjieluis 0 41 112 44 0 0 0 99 0 3600 36 0
raapluis 0 0 16 22 0 0 0 33 0 0 0 0
ander vektore 5 0 48 0 27 0 52 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 30 82 328 88 81 140 208 198 0 1080 180 0

* = Geen data

Gedurende Week 38 is daar steeds baie aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. Perskeluise is waargeneem by Brandenburg, Breëvlei en Langdam. Vektordruk in die Sandveld is 19.4. Vektordruk is hoër as gevolg van meer aartappelluis-aktiwiteite in sekere gebiede. Daar sal dus steeds baie ernstig aandag gegee moet word aan die spuitprogramme van alle jong saadaanplantings.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg