Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 33

Potato report - Sandveld: 2006, Week 33

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 33

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 13 Augustus. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  7 Aug 10 Aug 7 Aug 10 Aug 10 Aug 10 Aug 11 Aug 10 Aug 7 Aug 10 Aug 10 Aug 10 Aug
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 70 0 0 0 0 32 66 0 0 36 0
aartappelluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 16 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 320 0 4 168 28 13 64 198 0 0 162 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 23 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 0 32 0 64 198 0 0 54 0
ander vektore 0 0 0 0 0 13 0 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 336 70 4 168 83 26 160 462 0 0 252 0

* = Geen data

Gedurende Week 33 is daar steeds hoë aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. By Bo- Matroosfontein, Breëvlei, Somergroen en Koopmansdrift is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 15.7. Daar sal dus steeds ernstig aandag gegee moet word aan die spuitprogramme van veral jong saad-aanplantings, veral in die gebiede waar daar hoë perskeluis-aktiwiteite waargeneem is.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg