Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 32

Potato report - Sandveld: 2006, Week 32

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 32

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 6 Augustus. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  31 Jul 3 Aug 31 Jul 3 Aug 3 Aug 3 Aug 4 Aug 3 Aug 31 Jul 3 Aug 3 Aug 3 Aug
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 46 0 0 24 20 26 342 0 0 100 0
aartappelluis 0 46 0 0 0 0 4 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 2 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 480 184 40 14 144 20 29 57 0 0 300 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 2 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 4 0 0 0 20 0
raapluis 0 115 10 21 84 10 238 228 0 40 200 0
ander vektore 0 0 0 0 33 10 52 114 0 0 40 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 480 391 50 35 285 60 618 741 0 40 660 0

* = Geen data

Gedurende Week 32 is daar steeds hoë aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. By Bo- Matroosfontein, Aan Het Berg, Brandenburg, Breëvlei, Somergroen en Koopmansdrift is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld het opgeskiet na 43.3. Daar sal dus ernstig aandag gegee moet word aan die spuitprogramme van veral jong saad-aanplantings, veral in die gebiede waar daar hoë perskeluis-aktiwiteite waargeneem is. Dit wil voorkom of daar binne die Sandveld ‘n groot bron van perskeluise is.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg