Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 31

Potato report - Sandveld: 2006, Week 31

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 31

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 30 Julie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  24 Jul 27 Jul 24 Jul 27 Jul 27 Jul 27 Jul 28 Jul 27 Jul 24 Jul 27 Jul 27 Jul 27 Jul
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 0 0 0 20 18 18 7 0 0 9 0
aartappelluis 9 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 90 0 60 0 44 9 72 33 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 1 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 14 0 0 3 0 0 0 0
raapluis 0 72 16 7 76 63 216 50 0 18 18 0
ander vektore 0 0 0 0 10 0 18 190 0 18 27 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 99 72 76 7 164 90 324 113 0 18 27 0

* = Geen data

Gedurende Week 31 is daar steeds baie aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. By Aan Het Berg, Brandenburg, Somergroen en Koopmansdrift is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 5.6. Daar sal steeds aandag gegee moet word aan die spuitprogramme vir jong saad-aanplantings veral in die gebiede waar daar hoë perskeluis-aktiwiteite waargeneem is.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg