Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 30

Potato report - Sandveld: 2006, Week 30

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 30

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 23 Julie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  17 Jul 20 Jul 17 Jul 20 Jul 20 Jul 20 Jul 21 Jul 20 Jul 17 Jul 20 Jul 20 Jul 20 Jul
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 2 0 1 0 87 18 49 0 0 10 0
aartappelluis 0 0 0 0 0 0 1 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 18 29 43 32 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 2 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 1 0 0 0 0 0
raapluis 0 1 0 10 18 58 175 70 0 68 110 0
ander vektore 0 0 0 0 0 0 46 17 0 68 10 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 0 3 0 11 36 174 286 168 0 136 130 0

* = Geen data

Gedurende Week 30 is daar steeds baie aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. By Bo-Matroosfontein, Wadrif, Brandenburg, Breëvlei, Somergroen en Koopmansdrift is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 12.8. Daar sal dus ernstig aandag gegee moet word aan die spuitprogramme vir jong saad-aanplantings veral in die gebiede waar daar hoë perskeluis-aktiwiteite waargeneem is.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg