Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 29

Potato report - Sandveld: 2006, Week 29

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 29

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 16 Julie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  10 Jul 13 Jul 10 Jul 13 Jul 13 Jul 13 Jul 14 Jul 13 Jul 10 Jul 13 Jul 13 Jul 13 Jul
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 0 0 2 0 0 13 90 0 0 0 0
aartappelluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 0 0 21 30 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 1 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 22 0 22 291 90 0 0 0 0
ander vektore 0 0 0 0 0 0 128 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 0 0 0 25 0 25 453 210 0 0 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 29 is daar steeds ‘n toename in die aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. By Wadrif, Breëvlei en Somergroen is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 8.1. Daar sal dus steeds aandag gegee moet word aan die spuitprogramme vir jong saadaanplantings veral in die gebiede waar daar hoë perskeluis-aktiwiteite waargeneem is.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg