Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 28

Potato report - Sandveld: 2006, Week 28

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 28

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 9 Julie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  3 Jul 6 Jul 3 Jul 6 Jul 6 Jul 6 Jul 7 Jul 6 Jul 3 Jul 6 Jul 6 Jul 6 Jul
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 0 0 1 0 3 23 28 0 1 0 0
aartappelluis 0 11 0 0 0 0 2 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 20 0 31 7 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 11 0 18 68 0 206 260 0 1 0 0
ander vektore 0 0 0 0 4 0 95 44 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 3 1 0 0 0 0
Totaal 0 22 0 19 92 3 361 340 0 2 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 28 is daar ‘n dramatiese toename in die aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. By Wadrif, Brandenburg, Breëvlei, Somergroen en Langdam is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 4.4. Daar sal dus aandag gegee moet word aan die spuitprogramme vir jong saadaanplantings veral in die gebiede waar daar hoë perskeluis-aktiwiteite waargeneem is.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg