Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 11

Potato report - Sandveld: 2006, Week 11

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 11

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 5 Maart. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  6 Mar 9 Mar 6 Mar 9 Mar 9 Mar 9 Mar 10 Mar 9 Marb 6 Mar 9 Mar 9 Mar 9 Mar
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 26 0 0 0 0 8 0 1 0 0 0 0
aartappelluis 0 8 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ander vektore 0 8 0 0 0 8 0 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 26 16 0 0 0 16 0 1 0 0 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 11 was daar steeds min aktiwiteite van plantluise in die Sandveld. By Karookop, Brandenburg en Somergroen is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 2.7. Jong saadaanplantings se beheermaatreëls sal steeds in plek moet wees aangesien daar nie voorspel kan word wat met hierdie luispopulasie kan gebeur nie.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg