Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 8

Potato report - Koue Bokkeveld: 2006, Week 8

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2006, Week 8

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 19 Februarie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Suigval Donkerbos Schoongezicht Elandsfontein Alambra Dennekruin Klein Vlakte Wydekloof Langrivier
  13 Feb 15 Feb 16 Feb 16 Feb 16 Feb 16 Feb 16 Feb 15 Feb 16 Feb 16 Feb
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 104 0 * 16 * * 17 * * 0
aartappelluis 0 0 * 0 * * 0 * * 0
glashuisluis 0 0 * 0 * * 0 * * 0
  PVY vektore (plantluise per val per week)
hawerluis 0 0 * 0 * * 0 * * 0
bruin-aarluis 0 0 * 0 * * 0 * * 0
graan-roosluis 0 0 * 0 * * 0 * * 0
ertjieluis 0 0 * 0 * * 0 * * 0
raapluis 0 0 * 0 * * 0 * * 0
ander vektore 0 0 * 4 * * 0 * * 0
ANDER
ander nie-vektore 0 0 * 0 * * 0 * * 0
ongeïdentifiseerd 0 0 * 0 * * 0 * * 0
Totaal 104 0 * 20 * * 17 * * 0

* = Geen data

Gedurende Week 8 was daar steeds ‘n afname in plantluis-aktiwiteite in die Koue Bokkeveld. By Vredelust en Dennekruin is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Koue Bokkeveld is 13.7. Daar sal dus steeds ernstig aandag gegee moet word aan spuitprogramme en doodspuitdatums.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg