Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 6

Potato report - Koue Bokkeveld: 2006, Week 6

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2006, Week 6

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 5 Februarie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Suigval Donkerbos Schoongezicht Elandsfontein Alambra Dennekruin Klein Vlakte Wydekloof Langrivier
  30 Jan 30 Jan 1 Feb 2 Feb 2 Feb 2 Feb 1 Feb 2 Feb 2 Feb 2 Feb
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 160 18 198 * 63 0 * * * *
aartappelluis 0 0 0 * 0 0 * * * *
glashuisluis 0 0 0 * 0 0 * * * *
  PVY vektore (plantluise per val per week)
hawerluis 0 0 0 * 0 0 * * * *
bruin-aarluis 0 0 0 * 0 0 * * * *
graan-roosluis 0 0 0 * 0 0 * * * *
ertjieluis 0 0 0 * 0 7 * * * *
raapluis 0 0 0 * 0 0 * * * *
ander vektore 0 0 89 * 7 0 * * * *
ANDER
ander nie-vektore 0 0 0 * 7 0 * * * *
ongeïdentifiseerd 0 0 0 * 0 0 * * * *
Totaal 160 18 287 * 84 0 * * * *

* = Geen data

Gedurende Week 6 was daar steeds ‘n afname in plantluis-aktiwiteite in die Koue Bokkeveld. By Vredelust, Suigval, Donkerbos en Elandsfontein is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Koue Bokkeveld is 44. Daar sal dus steeds ernstig aandag gegee moet word aan spuitprogramme en doodspuitdatums.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg