Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 4

Potato report - Koue Bokkeveld: 2006, Week 4

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2006, Week 4

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 22 Januarie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Suigval Donkerbos Schoongezicht Elandsfontein Alambra Dennekruin Klein Vlakte Wydekloof Langrivier
  17 Jan 18 Jan 19 Jan 20 Jan 19 Jan 19 Jan 18 Jan 19 Jan 18 Jan 19 Jan
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 47 0 47 0 * 0 0 * 0 60
aartappelluis 0 0 0 0 * 0 0 * 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 * 0 0 * 0 0
  PVY vektore (plantluise per val per week)
hawerluis 0 0 0 0 * 0 0 * 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 * 0 0 * 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 * 0 0 * 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 * 0 0 * 0 0
raapluis 0 0 0 0 * 0 0 * 0 0
ander vektore 0 0 94 0 * 0 0 * 0 0
ANDER
ander nie-vektore 0 0 0 0 * 0 0 * 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 * 0 0 * 0 0
Totaal 47 0 141 0 * 0 0 * 0 60

* = Geen data

Gedurende Week 4 was daar ‘n afname in plantluis-aktiwiteite in die Koue Bokkeveld, maar by sekere lokaliteite was daar steeds hoë vlakke van perskeluis-aktiwiteite soos by Donkerbos. Hierdie toename het ‘n invloed op die vektordruk binne die gebied. By Donkerbos, Elandsfontein, Dennekruin, Wydekloof en Langrivier is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Koue Bokkeveld is 5.9. Daar sal dus steeds ernstig aandag gegee moet word aan spuitprogramme en doodspuitdatums.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg