Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2006, Week 2

Potato report - Sandveld: 2006, Week 2

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2006, Week 2

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 8 Januarie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  2 Jan 5 Jan 2 Jan 5 Jan 5 Jan 5 Jan 6 Jan 5 Jan 2 Jan 5 Jan 5 Jan 5 Jan
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 32 189 0 0 0 1 0 0 0 0 0 0
aartappelluis 0 7 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ander vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 32 196 0 0 0 1 0 0 0 0 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 2 was daar steeds min aktiwiteite van plantluise in die Sandveld. Daar was egter weer ‘n drastiese toename in aktiwiteite van perskeluise by sekere lokaliteite soos Bo-Matroosfontein. By Karookop, Bo-Matroosfontein en Brandenburg is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 17.1. Hierdie een lokaliteit het weer die vektordruk vir die Sandveld geweldig beïnvloed en daar sal dus steeds aandag hieraan gegee moet word t.o.v. jong saadaanplantings en besluite sal vroegtydig geneem moet word.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2006 Elsenburg