Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 1

Potato report - Sandveld: 2005, Week 1

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2005, Week 1

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 1 Januarie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Klip-
rug
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  26 Des 29 Des 28 Des 29 Des 29 Des 29 Des 30 Des 30 Des 29 Des 26 Des 29 Des 29 Des 29 Des
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 190 9 0 0 * 0 0 0 3 0 0 0 0
aartappelluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
ander vektore 110 12 0 0 * 0 0 0 1 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 300 21 0 0 * 0 5 0 4 0 0 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 1 was daar steeds min aktiwiteite van plantluise in die Sandveld. Daar was egter ‘n drastiese toename in aktiwiteite van perskeluise by sekere lokaliteite soos Karookop. By Karookop, Bo-Matroosfontein en Somergroen is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 15.5. Hierdie een lokaliteit het die vektordruk vir die Sandveld geweldig beïnvloed en daar sal dus aandag hieraan gegee moet word t.o.v. jong saadaanplantings en besluite sal vroegtydig geneem moet word.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg