| Research and development | | | Pest monitor | | | Potato reports | | | 2006, Week 1 |
Potato report - Koue Bokkeveld: 2006, Week 1
This report is currently only available in Afrikaans.
Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2006, Week 1
Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 1 Januarie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.
| Lokaliteite | Vredelust | Suigval | Donkerbos | Schoongezicht | Elandsfontein | Alambra | Dennekruin | Klein Vlakte | Wydekloof | Langrivier | |
| 26 Des | 26 Des | 28 Des | 30 Des | 29 Des | 28 Des | 29 Des | 29 Des | 29 Des | 9 Des | ||
| SPESIES | PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week) | ||||||||||
| groen perskeluis | 231 | 7 | 9 | 51 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| aartappelluis | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| glashuisluis | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| PVY vektore (plantluise per val per week) | |||||||||||
| hawerluis | 0 | 0 | 15 | 0 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| bruin-aarluis | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| graan-roosluis | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| ertjieluis | 0 | 0 | 15 | 0 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| raapluis | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| ander vektore | 11 | 0 | 28 | 9 | 6 | 0 | 28 | * | 0 | 0 | |
| ANDER | |||||||||||
| ander nie-vektore | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| ongeïdentifiseerd | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | * | 0 | 0 | |
| Totaal | 242 | 0 | 35 | 18 | 57 | 0 | 35 | * | 0 | 0 | |
* = Geen data
Gedurende Week 1 was plantluis-aktiwiteite steeds laag in die Koue Bokkeveld, maar by sekere lokaliteite was daar ‘n toename in perskeluis-aktiwiteite en veral by Vredelust was daar ‘n drastiese toename in aktiwiteite. Hierdie toename het ‘n invloed op die vektordruk binne die gebied. By Vredelust, Donkerbos, Schoongezicht, Elandsfontein en Dennekruin is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Koue Bokkeveld is 30.5. Daar sal dus ernstig aandag gegee moet word aan spuitprogramme en doodspuitdatums.
last modified:
Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com
©2006 Elsenburg