Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 52

Potato report - Koue Bokkeveld: 2005, Week 52

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2005, Week 52

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 25 Desember. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Suigval Donkerbos Schoongezicht Elandsfontein Alambra Dennekruin Klein Vlakte Wydekloof Langrivier
  19 Des 19 Des 21 Des 21 Des 22 Des 23 Des 22 Des 21 Des 22 Des 22 Des
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 7 0 45 0 16 0 40 * * 8
aartappelluis 0 0 0 0 0 0 0 * * 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 * * 0
  PVY vektore (plantluise per val per week)
hawerluis 0 0 15 0 0 0 0 * * 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 * * 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 * * 0
ertjieluis 0 0 15 0 0 0 0 * * 0
raapluis 0 0 0 0 0 0 0 * * 0
ander vektore 0 0 45 0 0 8 0 * * 0
ANDER
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 * * 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 0 * * 0
Totaal 7 0 120 0 16 1 48 * * 8

* = Geen data

Gedurende Week 52 was plantluis-aktiwiteite steeds laag in die Koue Bokkeveld. By Vredelust, Donkerbos, Schoongezicht, Elandsfontein, Dennekruin en Langrivier is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Koue Bokkeveld is 12.5. Daar sal dus ernstig aandag gegee moet word aan spuitprogramme en doodspuitdatums.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg