Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 32

Potato report - Sandveld: 2005, Week 32

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2005, Week 32

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 7 Augustus. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Klip-
rug
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  1 Aug 4 Aug 2 Aug 4 Aug 4 Aug 4 Aug 4 Aug 5 Aug 2 Aug 1 Aug 4 Aug 4 Aug 4 Aug
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 4 0 3 0 * 4 15 13 0 0 0 0 0
aartappelluis 0 0 12 1 * 7 3 3 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 24 16 12 0 * 28 0 41 27 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 * 0 3 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 4 0 0 0 * 0 0 1 0 0 0 0 0
raapluis 32 0 0 0 * 10 3 80 0 0 0 0 0
ander vektore 5 0 0 0 * 7 0 2 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 * 1 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 * 1 0 0 0 0 0 0 0
Totaal 64 16 27 1 * 58 24 140 27 0 0 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 32 is daar steeds aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. By Karookop, Grootdrift, Aan Het Berg, en Brandenburg is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 4. Daar sal dus aandag gegee moet word aan plantluisbeheer by jong aanplantings in die gebiede waar daar perskeluise voorkom.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg