Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 28

Potato report - Sandveld: 2005, Week 28

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2005, Week 28

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 10 Julie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Klip-
rug
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  4 Jul 7 Jul 6 Jul 7 Jul 7 Jul 7 Jul 7 Jul 8 Jul 5 Jul 4 Jul 7 Jul 7 Jul 7 Jul
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 34 0 0 * 0 9 0 1 0 0 2 0
aartappelluis 0 0 0 0 * 0 0 0 1 0 6 1 0
glashuisluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 110 8 0 0 * 149 27 72 1 0 0 5 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 4 0 0 * 8 9 96 4 2 0 3 0
ander vektore 2 2 0 0 * 11 0 0 0 0 0 2 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 * 0 0 4 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 * 4 3 0 0 0 0 0 0
Totaal 112 48 0 0 * 172 48 168 7 2 6 13 0

* = Geen data

Gedurende Week 28 was daar steeds baie aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. Dit wil voorkom asof die hawerluis nou sy verskyning begin maak in die Sandveld. By Bo-Matroosfontein, Brandenburg, Somergroen en Kopmansdrift is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 3.6.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg