Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 27

Potato report - Sandveld: 2005, Week 27

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2005, Week 27

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 3 Julie. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Klip-
rug
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  27 Jun 30 Jun 29 Jun 30 Jun 30 Jun 30 Jun 30 Jun 1 Jul 28 Jun 27 Jun 30 Jun 30 Jun 30 Jun
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 9 26 14 0 * 0 8 4 1 * * 0 0
aartappelluis 0 0 0 0 * 0 0 1 1 * * 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 * * 0 0
  PVY vektore
hawerluis 3 13 0 0 * 138 12 13 2 0 * * 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 * * 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 * * 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 * * 0 0
raapluis 9 0 14 0 * 0 7 21 2 * * 0 0
ander vektore 3 0 0 0 * 6 2 0 0 * * 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 * 0 0 4 0 * * 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 * 0 1 4 0 * * 0 0
Totaal 21 39 28 0 * 144 28 45 6 * * 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 27 is steeds meer aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. Perskeluise het gedurende die afgelope week weer by meer lokaliteite voorgekom en dieselfde patroon gevolg as gedurende die 2004-seisoen. By Karookop, Bo-Matroosfontein, Grootdrift, Brandenburg, Breëvlei en Somergroen is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld is 4.8. Spuitprogramme teen plantluise behoort op datum te wees.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg