Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 20

Potato report - Sandveld: 2005, Week 20

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2005, Week 20

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 15 Mei. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Klip-
rug
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  9 Mei 12 Mei 9 Mei 12 Mei 12 Mei 12 Mei 12 Mei 12 Mei 10 Mei 9 Mei 12 Mei 12 Mei 12 Mei
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 1 12 0 2 * 1 4 26 0 0 0 0 0
aartappelluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 2 0 0 * 5 0 0 0 0 0 0 0
ander vektore 0 0 0 1 * 3 6 45 0 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 * 0 0 6 4 0 0 0 0
Totaal 1 14 0 3 * 9 10 77 4 0 0 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 20 is steeds aktiwiteite van plantluise in die Sandveld by sekere lokaliteite waargeneem. By Karookop, Bo-Matroosfontein, Wadrif, Aan Het Berg, Breëvlei en Brandenburg is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld het gedaal tot 3.5. Aangesien perskeluis beweeg, is dit noodsaaklik dat beheermaatreëls in plek sal moet wees. Veral Breëvlei en Bo-Matroosfontein se aktiwiteite kan aanleiding gee tot besmettings in daardie gebiede. Dit vrywaar nie ander gebiede van moontlike besmettings nie.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg