Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 19

Potato report - Sandveld: 2005, Week 19

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2005, Week 19

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 8 Mei. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Klip-
rug
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  2 Mei 5 Mei 2 Mei 5 Mei 5 Mei 5 Mei 5 Mei 5 Mei 3 Mei 2 Mei 5 Mei 5 Mei 5 Mei
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 1 18 0 0 * 0 40 42 1 0 0 24 4
aartappelluis 0 0 0 0 * 0 5 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 3 0 2 * 0 0 0 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 6 0 0 * 0 0 0 1 0 0 0 0
ander vektore 0 0 0 1 * 8 10 36 5 0 0 0 12
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 1 * 1 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 10 0 1 * 0 0 4 0 0 0 0 0
Totaal 1 27 0 4 * 9 55 82 7 0 0 24 4

* = Geen data

Gedurende Week 19 is daar steeds hoë aktiwiteite van plantluise in die Sandveld by sekere lokaliteite waargeneem. By Karookop, Bo-Matroosfontein, Brandenburg, Koopmansdrift en Nuwerus is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld het gedaal tot 6. Aangesien perskeluis beweeg, is dit noodsaaklik dat beheermaatreëls in plek sal moet wees. Veral Bo-Matroosfontein, Brandenburg en Koopmansdrift se aktiwiteite kan steeds aanleiding gee tot besmettings in daardie gebiede. Dit vrywaar nie ander gebiede van moontlike besmettings nie.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg