| Research and development | | | Pest monitor | | | Potato reports | | | 2005, Week 18 |
Potato report - Koue Bokkeveld: 2005, Week 18
This report is currently only available in Afrikaans.
Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2005, Week 18
Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 1 Mei. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.
| Lokaliteite | Vredelust | Skoongezicht | Elandsfontein | ||||||||
| 28 April | 26 April | 28 April | |||||||||
| SPESIES | PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week) | ||||||||||
| groen perskeluis | * | * | * | ||||||||
| aartappelluis | * | * | * | ||||||||
| glashuisluis | * | * | * | ||||||||
| PVY vektore | |||||||||||
| hawerluis | * | * | * | ||||||||
| bruin-aarluis | * | * | * | ||||||||
| graan-roosluis | * | * | * | ||||||||
| ertjieluis | * | * | * | ||||||||
| raapluis | * | * | * | ||||||||
| ander vektore | * | * | * | ||||||||
| ANDER | |||||||||||
| ander nie-vektore | * | * | * | ||||||||
| ongeïdentifiseerd | * | * | * | ||||||||
| Totaal | * | * | * | ||||||||
* = Geen data
Gedurende Week 18 was daar steeds geen plantluis-aktiwiteite in die Koue Bokkeveld nie. Monitering van plantluise word in Koue Bokkeveld gestaak aangesien daar nie meer aartappels op die landerye is nie.
last modified:
Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com
©2005 Elsenburg