Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 16

Potato report - Sandveld: 2005, Week 16

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2005, Week 16

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 17 April. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Klip-
rug
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  11 Apr 14 Apr 11 Apr 14 Apr 14 Apr 14 Apr 14 Apr 14 Apr 12 Apr 11 Apr 14 Apr 14 Apr 14 Apr
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 3 2 0 0 2 0 21 * 0 1 0 7 0
aartappelluis 0 0 0 0 4 0 0 * 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 0 0 1 0 * 0 0 0 0 0
ander vektore 1 14 0 0 7 2 7 * 2 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 * 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 2 4 0 0 0 1 14 * 0 0 0 0 0
Totaal 6 20 0 0 13 4 42 * 2 1 0 7 0

* = Geen data

Gedurende Week 16 is daar weer 'n taamlike toename in aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waargeneem. By Karookop, Bo-Matroosfontein, Kliprug, Brandenburg, Klein Klipfontein en Koopmansdrift is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld was 3.2. Aangesien perskeluis beweeg en die vektrodruk amper by vyf is, sal hierdie situasie fyn dopgehou moet word. Veral Brandenburg se aktiwiteite kan aanleiding gee tot besmettings in daardie gebiede. Dit vrywaar nie ander gebiede van moontlike besmettings nie.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg