Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 15

Potato report - Sandveld: 2005, Week 15

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2005, Week 15

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 10 April. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
Nuwe-
rus
  4 Apr 7 Apr 4 Apr 7 Apr 7 Apr 7 Apr 4 Apr 7 Apr 5 Apr 4 Apr 7 Apr 7 Apr
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 1 0 0 0 0 0 0 1 1 0 0 0
aartappelluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ander vektore 2 4 0 2 0 0 6 4 2 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 5 3 0 0 0 0
Totaal 3 4 0 2 0 0 11 8 3 0 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 15 was daar weer aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waarneembaar. By Karookop en Klein Klipfontein is perskeluise waargeneem. Vektordruk in die Sandveld was 0.2. Aangesien perskeluis beweeg sal hierdie situasie fyn dopgehou moet word aangesien so 'n beweging gedurende Februarie aanleiding gegee het tot groot virusprobleme.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg