Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 12

Potato report - Koue Bokkeveld: 2005, Week 12

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2005, Week 12

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 20 Maart. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Donkerbos Skoongezicht Elandsfontein
  17 Maart 16 Maart 15 Maart 17 Maart
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis * * 0 *
aartappelluis * * 0 *
glashuisluis * * 0 *
  PVY vektore
hawerluis * * 0 *
bruin-aarluis * * 0 *
graan-roosluis * * 0 *
ertjieluis * * 0 *
raapluis * * 0 *
ander vektore * * 0 *
ANDER  
ander nie-vektore * * 0 *
ongeïdentifiseerd * * 0 *
Totaal * * 0 *

* = Geen data

Gedurende Week 12 was daar steeds geen plantluis-aktiwiteite in die Koue Bokkeveld nie.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg