Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 11

Potato report - Koue Bokkeveld: 2005, Week 11

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2005, Week 11

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir week eindigende op 13 Maart. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Donkerbos Skoongezicht Elandsfontein
  10 Maart 9 Maart 8 Maart 10 Maart
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 * * 0
aartappelluis 0 * * 0
glashuisluis 0 * * 0
  PVY vektore
hawerluis 0 * * 0
bruin-aarluis 0 * * 0
graan-roosluis 0 * * 0
ertjieluis 0 * * 0
raapluis 0 * * 0
ander vektore 0 * * 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 * * 0
ongeïdentifiseerd 0 * * 0
Totaal 0 * * 0

* = Geen data

Gedurende Week 11 was daar steeds geen noemenswaardige aktiwiteite van plantluise in die Sandveld waarneembaar nie. Daar was aktiwiteite van die perskeluis by Brandenburg. Vektordruk in die Sandveld het geval na 0.1.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg