Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 9

Potato report - Koue Bokkeveld: 2005, Week 9

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2005, Week 9

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir die week geëindig 27 Februarie 2005. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Donkerbos Skoongezicht Elandsfontein
  23 Februarie 23 Februarie 22 Februarie 23 Februarie
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 * 30 *
aartappelluis 0 * 0 *
glashuisluis 0 * 0 *
  PVY vektore
hawerluis 0 * 0 *
bruin-aarluis 0 * 0 *
graan-roosluis 0 * 0 *
ertjieluis 0 * 0 *
raapluis 0 * 0 *
ander vektore 0 * 0 *
ANDER  
ander nie-vektore 0 * 0 *
ongeïdentifiseerd 0 * 0 *
Totaal 0 * 30 *

* = Geen data

Gedurende Week 9 was daar steeds plantluis-aktiwiteite in die Koue Bokkeveld. Daar was perskeluise by Schoongesicht. Die vektordruk in die Koue Bokkeveld het afgeneem tot 7.5. Aangesien geen data vanaf Donkerbos verkry is nie, kan daar nie met sekerte gesê word dat daar geen luisprobleme in die Koue Bokkeveld is nie. Gemeet aan verlede week se druk kan 'n mens egter voorsien dat daar steeds perskeluis in die gebied is gemeet aan die toename in aktiwiteite by Schoongesicht en sal daar dus steeds 'n besmettingsprobleem vir enige jong saadaanplantings in die Koue Bokkeveld wees alhoewel die vektordruk onder die problematiese vlak is.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg