Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 6

Potato report - Sandveld: 2005, Week 6

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel verslag - Sandveld: 2005, Week 6

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir die week geëindig 6 Februarie 2005. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Karoo-
kop
Bo-
Matroos-
fontein
Groot-
drift
Wa-
drif
Aan
Het
Berg
Bran-
den-
burg
Breë-
vlei
Somer-
groen
Klein
Klip-
fontein
Lang-
dam
Koop-
mans-
drift
  31 Jan 3 Feb 2 Feb 3 Feb 3 Feb 3 Feb 4 Feb 2 Feb 31 Jan 3 Feb 3 Feb
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 6 2 0 5 0 3 * 0 * 0 2
aartappelluis 0 0 0 0 0 0 * 0 * 0 0
glashuisluis 0 0 0 0 0 0 * 0 * 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0 0 0 * 0 * 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0 0 0 * 0 * 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0 0 0 * 0 * 0 0
ertjieluis 0 0 0 0 0 0 * 0 * 0 0
raapluis 0 0 0 0 0 0 * 0 * 0 0
ander vektore 0 0 0 0 0 1 * 0 * 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0 0 0 * 0 * 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0 0 0 * 0 * 0 0
Totaal 6 2 0 5 0 3 * 0 * 0 2

* = Geen data

Gedurende Week 6 was daar oor die algemeen 'n toename in plantluis-aktiwiteite in die Sandveld waarneembaar. Daar was aktiwiteite van die perskeluis by Karookop, Bo-Matroosfontein, Wadrif, Brandenburg en Koopmansdrift. Dit wil voorkom asof daar oor die algemeen steeds perskeluise by meer plekke in die Sandveld voorkom. Vektordruk in die Sandveld was 1.6.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg