Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 6

Potato report - Koue Bokkeveld: 2005, Week 6

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2005, Week 6

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir die week geëindig 6 Februarie 2005. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Donkerbos Skoongezicht Elandsfontein
  2 Februarie 2 Februarie 1 Februarie 4 Februarie
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 12 * * *
aartappelluis 0 * * *
glashuisluis 0 * * *
  PVY vektore
hawerluis 0 * * *
bruin-aarluis 0 * * *
graan-roosluis 0 * * *
ertjieluis 0 * * *
raapluis 0 * * *
ander vektore 4 * * *
ANDER  
ander nie-vektore 0 * * *
ongeïdentifiseerd 0 * * *
Totaal 16 * * *

* = Geen data

Gedurende Week 6 is daar steeds plantluis-aktiwiteite in die Koue Bokkeveld waargeneem. Daar was perskeluis-aktiwiteite by Vredelust. Die vektordruk in die Koue Bokkeveld was 3.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg