Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 5

Potato report - Koue Bokkeveld: 2005, Week 5

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2005, Week 5

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir die week geëindig 30 Januarie 2005. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Donkerbos Skoongezicht Elandsfontein
  26 Januarie 26 Januarie 25 Januarie 26 Januarie
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis * 22 0 *
aartappelluis * 0 0 *
glashuisluis * 0 0 *
  PVY vektore
hawerluis * 0 0 *
bruin-aarluis * 0 0 *
graan-roosluis * 0 0 *
ertjieluis * 0 0 *
raapluis * 11 0 *
ander vektore * 11 0 *
ANDER  
ander nie-vektore * 0 0 *
ongeïdentifiseerd * 0 0 *
Totaal * 44 0 *

* = Geen data

Gedurende Week 5 is daar baie meer plantluis-aktiwiteite in die Koue Bokkeveld waargeneem. Daar was 'n drastiese toename in die perskeluis-aktiwiteite by Donkerbos. Die vektordruk in die Koue Bokkeveld was 6.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg