Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 4

Potato report - Koue Bokkeveld: 2005, Week 4

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2005, Week 4

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir die week geëindig 23 Januarie 2005. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Donkerbos Skoongezicht Elandsfontein
  19 Januarie 19 Januarie 18 Januarie 21 Januarie
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 3 0 0 0
aartappelluis 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0
raapluis 0 0 0 0
ander vektore 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0
Totaal 3 0 0 0

* = Geen data

Gedurende Week 4 is daar weer plantluis-aktiwiteite in die Koue Bokkeveld waargeneem. Daar was perskeluise by Vredelust. Die vektordruk in die Koue Bokkeveld was 0.8.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg