Research and development   |   Pest monitor   |   Potato reports   |   2005, Week 1

Potato report - Koue Bokkeveld: 2005, Week 1

This report is currently only available in Afrikaans.

Aartappel-verslag - Koue Bokkeveld: 2005, Week 1

Verslag van plantluisvangste van lokaliteite vir die week geëindig 2 Januarie 2005. Lokaliteite wat monsters ingestuur het se data verskyn.

Lokaliteite Vredelust Donkerbos Skoongezicht Elandsfontein
  29 Desember 29 Desember 28 Desember 31 Desember
SPESIES PLVR / PVY vektore (plantluise per val per week)
groen perskeluis 0 0 0 0
aartappelluis 0 0 0 0
glashuisluis 0 0 0 0
  PVY vektore
hawerluis 0 0 0 0
bruin-aarluis 0 0 0 0
graan-roosluis 0 0 0 0
ertjieluis 0 0 0 0
raapluis 0 0 2 0
ander vektore 0 0 0 0
ANDER  
ander nie-vektore 0 0 0 0
ongeïdentifiseerd 0 0 0 0
Totaal 0 0 2 0

* = Geen data

Gedurende Week 1 is daar enkele plantluise in die Koue Bokkeveld waargeneem. Die vektordruk in die Koue Bokkeveld was weer 0.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2005 Elsenburg