Research and development   |   Pest monitor   |   Canola   |   Canola: Ruitrugmot (Swartland)

Canola: Ruitrugmot (Swartland)

Week Datum Langgewens Eendekuil
33 12/8/04 0 0
34 19/8/04 0 10
35 26/8/04 0 6
36 2/9/04 12 8
37 9/9/04 8 5
38 15/9/04 12 4
39 20/9/04 3 0
40+ 29/9/04 22 0*
41 7/10/04 7 -

* = stop moniteer

Week 40 (29 September 2004)

By Langgewens is daar ’n drastiese toename in die aktiwiteite van die koolmot opgemerk. Produsente sal moet kyk vir larwe-aktiwiteite in hierdie omgewing in hulle landerye wat nog groen is.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2004 Elsenburg