| Research and development | | | Pest monitor | | | Small grains | | | Weidings: Medics: Bolwurm (Suid-Kaap) |
Weidings: Medics: Bolwurm (Suid-Kaap)
| Week | Datum | Tygerhoek |
| 39+ | 23/9/04 | 3 |
| 40 | 27/9/04 | 0 |
Week 39 (23 September 2004)
Daar is gedurende die afgelope week bolwurm larwes in die medic op Tygerhoek waargeneem. Die hoeveelheid van 3 per vierkante meter is egter nog onder die drumpelwaarde, maar dit is net n aanduiding dat weidings gemoniteer behoort te word.
last modified:
Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com
©2004 Elsenburg