Research and development   |   Pest monitor   |   Canola   |   Canola: Ruitrugmot (Suid-Kaap)

Canola: Ruitrugmot (Suid-Kaap)

Week Datum Roodebloem Tygerhoek
30 19/7/04 2 0
31 26/7/04 4 0
32 2/8/04 3 1
33 10/8/04 1 1
34 17/8/04 2 1
35 23/8/04 5 2
36 30/8/04 4 4
37 6/9/04 8 4
38 13/9/04 6 2
39 23/9/04 2 2
40+ 27/9/04 82 1
41 4/10/04 26 2

Week 40 (27 September 2004)

’n Drastiese toename in mot-aktiwiteite (82 motte) is te Roodebloem waargeneem. Lande sal noukeurig gemoniteer moet word in die Caledon area en veral lande wat nog redelik groen is, kan skade kry. Let veral op na die peule vir aktiwiteite aangesien vreetskade deur die larwes hier die peule tydens die oesproses vroegtydig kan laat oopspring wat weer aanleiding gee tot oesverliese.


last modified:


Copyright | Disclaimer | Print page | www.elsenburg.com

©2004 Elsenburg