home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 15 September 2012 om 10:45


Onderwerp:

Die turksvy – 'n ou bekende droogtevoergewas geniet vandag hernieude belangstelling en maak reeds tot 36% uit van totale veevoerdiëte. Voedselwetenskaplikes ondersoek die waarde daarvan vir menslike gebruik bv in polonies en gesondheidskoekies, terwyl hoë kwaliteit olie vir die farmakologiese bedryf verkry word uit die sade. Waar kan turksvye oral verbou word en wat is die lewensduur daarvan?


Tydsduur:

12 minute 14 sekondes

Luister:

F120915.mp3 (5.1Mb, 44MHz @ 56kbs)




Turksvyproef oes Turksvyproef oes

Gesondheidsbrood met toenemende konsentrasies turksvymeel Gesondheidsbrood met toenemende konsentrasies turksvymeel

Polonie Polonie

Wortelkoek met toenemende konsentrasies turksvymeel Wortelkoek met toenemende konsentrasies turksvymeel