You are here:
Saterdag, 24 Julie 2010
Onderwerp:
Vanjaar se Overberg eko-ekspo vind plaas van 3-4 September en boere, natuurbewaarders, plaaswerkers, besoekers en kinders word hierby betrek. Stap-, blom- en fietsroetes en selfs walvisbesigtiging vanuit 'n vliegtuig maak deel uit van hierdie gebeure op die mees suidelike punt van ons land.
Gaste:
- Jackie Cupido, departement Landbou Wes-Kaap (Overberg plaaswerker-ontwikkeling)
- Sanet Stemmet, projekbestuurder Kaap Agulhas toerisme
- Sharon Brink, takvoorsitter Botaniese Vereniging
- Charl van Rooyen, landbouvoorligter Caledon
- Hennis Germishuys, bestuurder Overberg Landcare en voorsitter ekspo-reëlingskomitee (028 424 1439)
Tydsduur:
12 minute 12 sekondes
Luister:
f100724.mp3 (4.8Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".