home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 10 Julie 2010

Onderwerp:

Die proteabedryf kan sy ontstaan terugvoer na veldgeplukte blomme bestem vir die Europese mark.  Die vraag na kwaliteit het die maak van steggies en nuwe variėteite egter genoodsaak.  Maar hoe bly die produsent staande in die blombedryf en watter omgewingsfaktore hou 'n bedreiging in vir die plante?    

Gaste:



Tydsduur:

12 minute 15 sekondes

Luister:

f100717.mp3 (4.9Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".