home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 10 Julie 2010

Onderwerp:

Nie ver van Vioolsdrif langs die Oranje lę die staatsplaas Henkries met 'n interessante geskiedenis van dadelverbouing.  Aan die begin van Maart elke jaar begin die oes, klassering en verpakking van dadels.  Benewens dadels produseer die plaas ook mango's en lusern by temperature rondom 50° C in die somer.  Die toename van prosopis indringing langs die Oranje sowel as bobbejane wat meeding om die dadelvrugte is 'n kopseer.     

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 45 sekondes

Luister:

f100710.mp3 (4.8Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".

Date trees at Henkries
Dadelboorde op Henkries met Namibië in die agtergrond
Packing shed at Henkries
Die pakstoor waar dadels ontvang, klasseer, verpak en verkoel word

Sorting dates at Henkries
Annelien Swartbooi by die
klasseerbank