home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 3 Julie 2010

Onderwerp:

Katoen langs die Benede-Oranje is van die beste ter wêreld maar nogtans het produksie in die omgewing aansienlik gedaal.  Waaraan kan dit toegeskryf word?  Navorsing op katoen word huidig onder meer toegespits op 'n grondgedraagde swamsiekte asook perdehare.  Minder bekend is dat katoen benut word in feitlik alle fasette van die daaglikse lewe soos byvoorbeeld in geldnote en motorbande.  

Gaste:



Tydsduur:

11 minute 52 sekondes

Luister:

f100703.mp3 (4.7Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open".